Hospitaalbediening saam JoshGen

Tydens middagbesoekure op Saterdag, 17 Maart het van die Stellenbosch staatmakers saam met ervare lede van die Joshua Generation kerk saamgespan om twee-twee vir persone in Tygerberg hospitaal geestelik te bedien. Met familie wat ver is, was sommige pasiënte al te bly vir vriendelike besoekers en hier en daar was die Goeie Nuus meëgedeel en gebede ter aanmoediging aangehoor. Dit was ‘n geleentheid om uit gemaksones te tree en God se liefde aan ander te betoon – ‘n ondervinding wat sterk aanbeveel word!

Recent Posts

Instagram

Get new posts by email

Be First to Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *