Vorms en Inligting

Lede Registrasie

Of jy nuut is tot die Voortrekkers en of jy al ‘n gesoute kampeerder is, gebruik die onderstaande skakel om jou jaarlikse registrasie aan die organisasie te voltooi:

https://registrasie.voortrekkers.co.za

LET: Vir ons gesoute lede, die bo staande skakel vervang beide die L2 en L4 vorms van ouds deur jou toe te laat om al jou persoonlike inligting op een plek by te kom.

Ek wil die Nuusbrief ontvang

Skryf in om een keer per kwartaal Stellenbosch Staatmakers se nuusbrief te ontvang