Bloedskenk Veldtog

Staatmakers gee Terug

Met die aanbreek van die nasionale bloedskenkings maand (July elke jaar vir die wat wonder) het die Staatmakers besluit om ‘n bietjie van hulself te gee aan die samelewing. In die geval, letterlik.

Meeste van die deelnemers was al wel bekend met die prosedure by die klinieke, maar ons is trots om te kan sĂȘ dat daar ‘n paar groepslede vir die eerste maal die naald aangedurf het met die ondersteuning van hulle vriende.

Baie dankie aan almal wat kom skenk het, julle bydrae word waardeur.

Johannes

Recent Posts

Instagram

Get new posts by email

Be First to Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *