Dit was ongelooflik lekker om net te sit en weer te hoor hoe gaan dit met almal. Die oggend was ook gebruik om oor die jaar te bid en net te hoor wat die Here beplan vir die groep. Die het die jaar se beplanning gelei, en ons sien uit vir wat die Here gaan kom doen in elk se hart, so wel as met die groep
Be First to Comment