Graad 8 kamp 2019

Graad agt kamp was ongelooflik baie lekker. Dit was my eerste jaar as offisier en lid van die ramhok. Was self as verkenner op die kamp in graad agt en kon terug kyk na al die goeie tye. Die kos op die kamp was buite die wêreld. Ons het elke dag die lekkerste nagereg gekry. Dit was lekker tyd om net weg te breek van die studies en ‘n tyd te geniet saam vriende. Daar was van verfbalskiet, koerantberigte skryf tot om die kamp vuur sit en gesels. Het tenminste twee nuwe ab spiere gekry van al die lag. Was regtig ‘n voorreg om met die graad agts spore te los.    -Carla Venter

Recent Posts

Instagram

Get new posts by email

Be First to Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *